Young Ones (Seniors)

"Fisieke krag is die jongman se trots, maar 'n grypskop is sy kennis van die lewe" Spreuke 20:29

Die Seniorbediening is ‘n gemeenskap van geestelik volwasse individue oor die ouderdom van 60 wat 'n begeerte het om in die jonger generasie en gemeenskap om ons inspraak te lewer. 

Ons is 'n bediening wat omgee, waar jy tuis kan voel, waardeer word en gekoester word om sodoende die plan wat God in jou geplaas het te kan uitleef. 

Ons bied verskeie geleenthede waar jy saam met mede seniors kan sosiaal verkeer, geestelik kan groei en oor die dinge van oud word gesels.

Vir meer inligting kontak: Aubrey Botha by 0813912776