Stede

Dit gaan oor Sy Koninkryk en Sy manier van dinge doen hier op die aarde.  Wanneer ons by ‘n verlore en sterwende wêreld betrokke raak, doen ons dit nie met oordeel nie, maar uit liefde en ontferming vir elkeen wat Jesus nodig het.

Dit beteken dat ek sal moet uitvind:

  • Hoe om die magdom van van wêreldsienings en vreemde godsdienste daarbuite te hanteer en daarmee om te gaan.
  • Dat geestelike oorlogvoering gewortel is in die volmaakte oorwinning gekoppel aan Jesus se dood aan die kruis.
  • Dat my roeping uiteindelik daarbuite in die werksplek is, waar ek ‘n baken van hoop kan word wat mense na die Goeie Nuus in Christus Jesus kan lei.