Rope

rope

Rope is ‘n bediening wat ons passie vir mense uitdrukking vind. Ons gee so weekliks by die 1000 mense kos en bedien hulle met woord. Rope het verskillende punt oor die stad en waar ons as gemeente verantwoordelikheid neem vir een van die punte en dis in Noordeinde. As gemeente neem ons die verantwoordelikheid om mense te bedien met klere,kos,woord,liefde en aanvaarding. Ons skep ‘n omgewing waar mense weer hoop in Christus kan kry.  

Indien jy betrokke wil raak by Rope kontak gerus vir Luwellen Wenaar @ 041 360 8941