Nagmaal

Die mens bou sy lewe op herinneringe...en daar is geen groter herinnering as wat met ons aan die kruis gebeur het nie! Elke eerste Sondag van die maand maak ons dit ‘n geleentheid met die viering van Nagmaal tydens ons Feesdienste.