Glue (Gr 6 & 7)

Glue

 

Glue is 'n fantastiese kinderbediening by Doxa Deo  vir alle kinders van Gr 6 – 7.

Enige Gr 6 of 7 kind van ons stad is welkom by Glue! Ouers se kontak besonderhede sal geneem word met registrasie as jy ons die eerste keer besoek.

Sondagoggend feesdienste

9:00 @ Framesby