Gee

By Doxa Deo glo ons dat gee veel meer is as net jou finansiële bydrae. Gee kan ook van jou tyd wees, dit kan deel uitmaak van ‘n ekstra pakkie kos vir Rope.  Soms is gee daardie koffie saam 'n vriend wat so in jou gedagtes is.

Raak deel van groei en gee op een of meer van die volgende maniere:

Finansiël

Finansiële bydraes kan as volg gemaak word:
 - Direkte inbetalings in ons bankrekening,
 - Gemerkte koeverte op Sondae,
 - Gedurende die week by die kantoor of
 - Per debietorder.

Bankbesonderhede:

Bank: ABSA Govan Mbeki
Rekening Naam: Doxa Deo
Rekening no: 1400140657
Takkode: 632005

Algemene verwysings:

WKTD = Tiendes Framesby

ArtuoTD = Tiendes Artuo


Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te raak van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks 'n impak maak in lewens regoor ons stad.

Donasies/Skenkings

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek. 

- ROPE  -  Reach Out Port Elizabeth

- Tree -    Transformation Education Enviroment

- Hope -   Kospakkies vir gesinne in nood