Fusion (Tieners)

Fusion

As jy 13 - 18 jaar oud is en saam met ander die lewe wil ontdek, is FUSION die plek vir jou!

Ons skep 'n plek waar jy jouself kan wees en groot pret kan hê!  Ons droom vir jou is om in ‘n gemaklike omgewing God te ontdek en sodoende jou toe te rus om die wêreld om jou te kan verander.

Ons skop Dinsdae om 19h00  af by die kampus. By Fusion word jy bedien met worship en met Woord wat vir jou relevant is - Jy is geroep om buitegewone dinge te doen!

Navrae: Dawie Brits by 079 497 0930