Feesdienste

Feesdienste op Sondae is ‘n viering van ons intimiteit met God. Deur ons sang, offerandes, verkondiging, bediening en kuier na die tyd ontdek ons opnuut die werklikheid van ons eenheid met God. Wanneer Sy beelddraers bymekaarkom gebeur daar buitengewone dinge... harte word gesond...hoop word herstel...geloof groei...genade word gegee en vertroue word gebou.

Hierdie geleentheid vindplaas by:

Hoërskool Framesby
Cornelia Laan Framesby
Tyd: 9h00

Artuo Bedieningspunt
Richmondhill H/v Glen en Richmond Straat
Tyd: 10h00

Brymore Aanddiens
H/v Brymore & Kabega Weg, Brymore -"33° 57' 33.12", +25° 30' 21.17"
Tyd: 18:00