Feesdienspan / Gasvryheidspan

Word deel van ‘n span mense wat op Sondae ondersteuning bied vir ons Feesdienste. Gasvryheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid ken hierdie groepering buitengewone City Changers.

Kontak: Yolande Botha by 041 360 8941 / yolande.botha@doxadeo.org